De Voetpadkloof Oord, gesetel in die Loskop vallei en 40 km noord van Middelburg, omtrent 1½ uur se ry vanaf Gauteng, is 'n natuurreservaat van 600 ha en id enige natuur entoesias se droom. Met al die inheemse plante en bome, wild lewe en rustige atmosfeer, is die die ideale plek om 'n ontspannende ondervinding te hê. Ons fasiliteite is van die beste kwaliteit om 'n onvergeetlike ondervindinge van alle ouderdomme.
Stuur 'n Navraag
Address: De Voetpadkloof Oord, Plaas Toevlugt, Mpumalanga, Suid Afrika