Toe Suid-Afrika 'n demokratiese land geword het in 1994 het toerisme die hoogtes in geskiet. Vandag is Suid-Afrika een van die wêreld se mees gesogte toeriste bestemmings. Met goeie rede!
Botswana het 'n verskeidenheid wild habitat. Behalwe vir die delta en woestyn areas is daar grasvelde, savannes, waar blouwildebeeste, bokke en ander soogdiere en voëls voorkom.